Song Description
A song about giving time for your partner
Song Length |
3:32 |
Genre |
Pop - Easy Listening |
Tempo |
Medium Slow (91 - 110) |
Lead Vocal |
Male Vocal |
Mood |
Relaxed, Affable |
Subject |
Relationship |
Language |
Other |
Era |
2000 and later |
Lyrics
Hoor hoe sing die lewe
Kom sit bietjie hier langs my
en hou my vas
skink nog ?n ou glasie
sê die lewe is weer in pas
krap jou hand deur my hare
ek wil voel jy is hier
vat my hand
soen my saggies
hoor hoe klop klop my hart
hoor hoe sing die lewe x2
Staan net gou-gou stil en
kyk net weer rond
vergeet van die dag,
van al die woorde wat wond
dis mos net die hier
dis mos net die nou
wat ons die antwoorde gee
en dan die oomblik laat onthou
hoor hoe klop klop my hart
hoor hoe sing die lewe x2
Jy is my middernag muse
wat my liefhet soos ek is
jy?s die een by wie ek
sorgeloos rus
jy praat soms stil met my
en borreltjies jy
vlieg by my verby
die wêreld in
hoor hoe klop klop my hart
hoor hoe sing die lewe x2
met ons sonder ons
as gevolg van ons x2