Story Behind The Song
Machiel Roets is one of many expat South Africans. This song came as a answer to him to his question - Am I still part of Africa?
Song Length |
3:26 |
Genre |
Pop - Easy Listening |
Tempo |
Floating |
Lead Vocal |
Male Vocal |
Mood |
Tranquil, Moving |
Subject |
Land, Peace |
Language |
Other |
Era |
2000 and later |
Lyrics
Afrika Kind
Kom vat my hand
Hier in swaarkry land
Kom laat ons lag
Oor more se dag
Stap saam met my
Deur ?n vleiland kontrei
En hoor jy die lied
Wat die natuur oor jou giet
Dis hier waar die wind met jou praat
Op die aarde se maat
En die water wat vloei jou weer rustig kom maak
En skielik is daar ?n stem wat kom sê jy?s my kind
Kom vat my hand
Hier in sonskyn land
Kom ons dra saam
Wat hier om ons aangaan
Loop hand aan hand
Hier op afrika sand
Kom asem die lug
Wat jou siel weer laat rus
Dis hier waar die wind met jou praat
Op die aarde se maat
En die water wat vloei jou weer rustig kom maak
En skielik is daar ?n stem wat kom sê jy?s my kind
Jy is my kind
Jy is my kind
My Afrika Kind